Loading...

Waar is ons?

AGTER WATTER DUIN?

  • De Vette Mossel Hermanus is in Voëlklip net na die De Mond karavaanpark (moet NIE daardie ingangshekke gebruik NIE).

  • Op die R43 op pad na Stanford, neem die afdraai na regs wat lees “Prawn Flats” en waar die De Vette Mossel borde is.

  • Parkeer op die gras terras, en stap af tot die meer waar die Mossel vir jou wag!

DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS is teenaan die Klein Rivier Strandmeer Lagoon by die Prawn Flats naby Grotto Strand, Hermanus. (Tussen disse baljaar die jongklomp – en die jonk van gees – in die lagoon of gaan maak lyf nat in die blou-blou see ‘n katspoegie ver.) Van die R43 op pad na Stanford nes jy Hermanus uitgaan, neem die eerste afdraai na regs by die bordjie “Prawn Flats”.

GPS: 34°24’50.5″S 19°18’17.7″E
-34.414027, 19.304926

Kry Aanwysings
KONTAK ONS / TARIEWE

Gooi n lyn

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS

U wil by DE VETTE MOSSEL@ HERMANUS bespreek?

DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS. Tel: 064 552 6627

Gaan na kontak blad vir pryse, tye, en meer!