Wanneer

De Vette Mossel is heeljaar oop!
Skoolvakansies: Bykans elke dag

SOMER: SATERDAGAAND 18:30-22:00
SONDAGMIDDAG 12:00-15:00

WINTER: SONDAGMIDDAG 12:00-15:00

Funksies meer as 25 mense: Enige dag!

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS!



Prys

(Tariewe is onderhewig aan veranderinge – een keer ‘n jaar op 1 Desember. Kliek hier vir nuwe pryse)

R180 addisioneel vir ‘n heel Weskuskreef.

R220 vir 600g heel Garnale.

(NEEM KENNIS ASB: Goed toegeruste kontantkroeg is beskikbaar! Kurkfooi van toepassing. Ons het krediet/debietkaart-geriewe.)

De Vette Mossel behou die reg voor om te kanselleer indien die minimum aantal gaste nie bereik word nie.

Ons volgende sessie:
Wo 13 NovToe
Do 14 NovToe
Vry 15 NovToe
Sat 16 NovToe
Son 17 NovOop slegs vir middagete
Ma 18 NovToe
Di 19 NovToe
Wo 20 NovToe
Do 21 NovToe
Vry 22 NovToe
Sat 23 NovToe
Son 24 NovOop slegs vir middagete
Ma 25 NovOop slegs vir middagete
Di 26 NovToe

BESPREKING

Besprekings is noodsaaklik. Eerstens om u teleurstelling te spaar en tweedens om ons in staat te stel om behoorlik vir u voor te berei.

U wil by DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS bespreek?

Tel: 064 552 6627