Loading...

Troues & Funksies

DROOM VAN ‘N TROUE BY DIE SEE? DIT HOEF NIE ‘N DROOM TE BLY NIE! GESELS MET ONS OM JOU TROUDAG WAARLIK ONVERGEETLIK TE MAAK – JY IS DIT WERD!

Ons Strand Seekos-Restaurant is die perfekte see trou venue, waar liefde, romanse, pret en drome saamkom om ‘n pragtige realiteit te word. By De Vette Mossel waarborg ons jou ‘n unieke strand-see omgewing teen onverbeterlike pryse. Kom hou kaalvoet troue op ons strand waar ‘n onvergeetlike seekos-buffet bedien word.

Hoekom De Vette Mossel:

  • Trou op ons eie strand, tussen die see en majestieuse Bolandse berge en vier die heugelike dag saam met familie en vriende, kaalvoet in die sand en met ‘n seekosfees.
  • Gesetel tussen die berge en die see – teenaan die water.
  • Onverbeterlike foto-geleenthede. Op die talle strande, in ons eie inheemse kuswoud en met wonderskone berge as agtergrond.
  • Voortreflike menu @ onverbeterlike pryse;

De Vette Mossel leen hom uitstekend tot jaareind-, spanbou- en ander funksies. Ons kan maklik groot groepe hanteer- die Mossel sal maklik tot 90 GASTE KAN SIT! Die atmosfeer is ook idillies vir verbeeldingryke temas – seerowers, “Beach Party”, Hawaii, “Fun on the Beach”, ens.

Belê in jou belangrikste bate – jou personeel. Hulle is dit werd!

0
Kan in die Hermanus Mossel fees!

Hoewel De Vette Mossels gedeeltelik ‘n opelug restaurant is, is alle sitplekke onder afdak en beskerm teen wind en reën.

EN AS DIT DALK REËN – MOET NET DIE KLA NIE. DIS AFRIKA EN REËN IS ALTYD ‘N SEËNING.

KONTAK ONS / TARIEWE

Gooi n lyn

NB. MAAK ASB 100% SEKER DAT U BY DIE REGTE DE VETTE MOSSEL BESPREEK – DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS

U wil by DE VETTE MOSSEL@ HERMANUS bespreek?

DE VETTE MOSSEL @ HERMANUS. Tel: 064 552 6627

Gaan na kontak blad vir pryse, tye, en meer!